As jy die eerste keer vir ons wil kom kuier en wonder wat om te verwag, sal die volgende info jou help:


If you want to visit us for the first time and you’re wondering what to expect, the following info will help you:






Hoe laat begin die eredienste op Sondae /

What time does worship services start on a Sunday?



09:00 Afrikaanse diens

10:00 English Service

17:00 Afrikaanse diens








Waar kom julle bymekaar? / Where do you meet


Ons geboue is op die hoek van Markssingel en Moffatlaan in Strubenvale, Springs.


On the corner of Marks Crescent and Moffat Avenue in Strubenvale, Springs


Kliek hier vir ‘n padkaart / Click here for a map









Wat moet ek aantrek / What hould I wear?


Jy kom soos wat jy gemaklik voel.  Vermy egter bikini’s en balrokke!  Ons is ‘n gemaklike kerk,

en ‘n jean met ‘n gemaklike hemp is perfek!


You can come as you feel comfortable.  Do however, try to avoid, bikinis and ball gowns!

We are a comfortable church, and a jean with a comfortable shirt is perfect!







Wat kan ek verwag by die diens / What can I expect at the service?


Wanneer jy inkom, sal vriendelike mense jou verwelkom by ons deure,

wat jou met enige vrae kan help wat jy dalk mag hê.  Ons dienste is 60-70 minute lank.

Ons sing lekker musiek en daarna sal jy boodskap hoor wat op ‘n praktiese en

relevante manier oorgedra word.  Ons neem ‘n kollekte op aan die einde van die diens,

en jy is welkom om iets te gee as jy graag wil.

 

When you enter our buildings, friendly people will greet you at the doors;

they will be able to answer any questions you might have.  Our services are 60-70 minutes

long. We sing contemporary worship music and then listen to a message that is presented in a  

practical and relevant way.  We give offerings at the end of the service, and you are welcome

to give if you feel you want to.





Watter tipe musiek sing julle / What type of music do you sing?


By ons Afrikaanse oggenddiens sing ons ligte Afrikaanse musiek, soos Retief Burger,            Juanita du Plessis, en van ons ouer afrikaanse gospel.


At our English service we sing contemporary worship music by artist like: Matt           Redman, Chris Tomlin, Jesus Culture and Hillsong.


Ons Aanddienste is hoë energie kontemporêre musiek in Afrikaans en Engels, en is musiek deur kunstenaars vanaf Retief Burger tot Hillsong United. Ons musiek in die aanddiens is gerig op die jonger generasie.


 





            Wat van my kinders / What about my children


Ons het ‘n moederskamer waar jy met jou baba gemaklik en rustig kan sit (daar is speelgoed waarmee die woeliges besig kan wees).  Tydens ons oggenddienste het ons Kidz Kerk.  Kinders 3 jaar oud tot Gr. R sluit aan by ons kleuterkerk.  Ons Gr 1-3 kinders het hul eie kinderkerk.  Ons Gr 4-7 het ook ‘n eie kinderkerk.  Jou kinders word dus bedien op ‘n manier wat hulle kan verstaan en wat vir hulle lekker is.  Daar is ook ‘n springkasteel en klimraam waarop hulle kan speel, voor en na die diens terwyl jy koffie drink.


We have a mothers room where you can sit comfortable with your baby (there are toys with which they can keep themselves busy).  During our morning services we have Kidz Church.  Children between the ages of 5 and Gr 7 are welcome to join us for church that is presented in a fun way that is easy for them to understand. There is also a jumping castle and jungle gym on which they can play, before and after the service, while you are having coffee.





Wat van my tieners / What about my teenangers?


Ons aanddienste is spesifiek gerig op ons  Hoërskool jeug en jong volwassenes.  

Hulle kan gerus daar kom inloer.  Ons het ook op Woensdae @ 18:30 en Sondae

@ 17:00 jeugleefgroepe waarby hulle kan inskakel!

 

Our Afrikaans Evening service is specifically focused on High school youth and

young adults.  Most of our current youth ministry is still only in Afrikaans, and

we would like to also launch it in English.  Please contact Kobus at our church

office if you or your children are teenagers or young adults.



Ek is nuut hier/I am new here

Strubenvale Kerk / Church Tuis / Home